Cause Index

HOERSKOOL PIKETBERG

Aangesien ons talle leerders het wat nie die fondse het om die nodige skoolfonds te betaal nie en ons nie geld vir onderhoud van die skool van die department ontvang nie, moet die ouervereniging fondsinsameling hou om die nodige te doen.