Cause Index

Teologiese Opleidingstrust-Pretoria

Skenkings sal aangewend word vir die opleiding van teologie studente by Pretoria.
Jy kan egter ook versoek dat dit aangewend moet word vir opleiding by Stellenbosch/
Bloemfontein – indien dit vir NG studente moet gaan.
Dit is ook moontlik om teologie studente van die Verenigende Gereformeerde Kerk van
Suid-Afrika (VGKSA), die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika (NGKA) of die
Reformed Church in Africa (RCA) te ondersteun. Jy kan dit sodanig versoek saam met
jou opdrag tot ‘n skenking