Cause Index

AEB Oos-Kaap - Jan Harm Labuscagne

Jan Harm en Suné Labuscagne is deel van die Afrika Evangeliese Bond. Ons werk in die Oos-Kaape distrik van die AEB. Ons verkondig die Evangelie van Jesus Christus in die Oos-Kaap en gedeeltes van die Wes-Kaap. Die Afrika Evangeliese Bond is 'n interkerklike Sending organisasie wat gestig was in 1924. Ons verkondig die Evangelie en Bybelse geestelike groei by skole, ouetehuise, besighede, tronke ens. Die Afrika Evangeliese Bond is 'n seksie 21 nie-winsgewende organisasie.

Jan Harm and Sune Labuscagne is part of the Eastern Cape district of the Africa Evangelistic Band which spreads the Gospel of Jesus Christ in the Eastern Cape as well as parts of the Western Cape. The Africa Evangelistic Band is an interdenominational Mission organization which was started in 1924. We spread the Gospel and Biblical Spiritual Growth at schools, churches, missions, prisons, old age homes etc. The Africa Evangelistic Band is a fully audited Section 21 N.P.O.

Mathew 6 : 33 "But seek ye first the kingdom of God, and his righteousness; and all these things shall be added unto you."