Cause Index

Baasraak

Freek Vermaak is die stigter en HUB van die Baasraak Uitsaai Netwerk, 'n Christelike Multimedia-Netwerk, wat TV, Radio Internetuitsendings insluit. Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 19 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie.

Freek en sy gesin en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.