Cause Index

Affie100 Fonds

'n Belegging in die Affie 100 Fonds is 'n belegging in ons kinders en in ons toekoms - 'n nalatenskap van hoop. Maak 'n verskil, kies jou fokus van betrokkenheid en word deel van die oplossing en die Affie 100-gemeenskap.