Cause Index

A G S VAN S A WESTDENE

AGS/AFM WESTDENE – IMAGO DEI is ‘n Gees vervulde gemeente in die hartjie van Johannesburg waar ons glo en bely dat elke mens na die BEELD VAN GOD geskape is. Die visie van ons gemeente is dat die LIEFDE VAN GOD IN EN DEUR ONS sal vloei sodat ons die gemeenskap kan bereik met die Evangelie van Christus Jesus in ooreenstemming met die roeping waartoe ons geroep is as kinders van God