Cause Index

Akademia

Akademia is 'n geregistreerde privaat Afrikaanse hoeronderwysinstelling wat geakkrediteerde grade, diplomas en hoer sertifikate na-uurs aanbied.Akademia bied ook die nasionale nie-winsgewende Akademia Sakeplankompetisie met verskeie vennote aan, wat ten doel het om nuwe en bestaande entrepreneurs se esighede meer volhoubaar te maak.