Cause Index

Evangelies Gereformeerde Kerk

Daar is heelwat uitgawes aangegaan rondom die instandhouding van ons kerkgebou en ander belangrike arias. Hierdie was 'n saak van geloof en ons vertrou dat ons kan herstel van hierdie uitgawes met behulp van donasies.