Cause Index

C en N Sekondere Meisieskool Oranje

C & N Sekondere Meisieskool Oranje bou 'n Sport Akademie. Die Sport Akademie sluit 'n gimnasium & hoe-prestasiesentrum, rehabilitasiegeriewe, sportkantore, snoepwinkel, kombuis en onthaalarea in. Die pawiljoen word vergroot met 200 bykomende sitplekke.