Cause Index

Die Voortrekkers

Die Voortrekkers se 7 doelstellings is universele nie-kulturele, nie-geografiese beginsels waaraan ons, ons lewens anker:
(1) om die geloof in God Drie-enige te vestig;
(2) om op alle terreine ‘n Bybels Christelike lewe te lei;
(3) om die Afrikanerkultuur oor te dra en uit te bou en om ons kultuurerfenis te waardeer en te bewaar;
(4) om uit die verlede van die Afrikaner te neem wat goed is en daarop te bou vir die toekoms;
(5) om ons omgewing waar te neem, te waardeer en te bewaar;
(6) om tot goeie landsburgers en leiers te ontwikkel;
(7) om gewoontes van oplettendheid, ondersoek, waardering, selfstandigheid, selfdissipline, diensgerigtheid en diensvaardigheid te kweek;