Cause Index

GSDP Boufonds

Die GSDP Boufonds is deur die Gereformeerde Skool Dirk Postma begin om fondse vir die aanbou van nuwe klaskamers vir die skool te voorsien.