Cause Index

Invloed Kerk

Elke mens wil God beleef, voel hulle behoort en 'n lewe leef wat ander beïnvloed. Ons streef om juis dit reg te kan kry vir mense wat naby aan God is, maar spesiaal vir die mense wat vêr van Hom af is. Jesus het almal roekeloos lief. God gebruik jou bydrae om juis die visie te bou.