Cause Index

NG Kerk Alberton-Suid

Alberton Suid is 'n voorstedelike gemeente in Alberton, Gauteng. Alberton Suid is 'n Christusfamilie wat anders leef, en hieraan werk ons aktief. Ons visie is om 'n plek te wees waar mense tuis kom.
Alberton-Suid Kom Tuis!