Cause Index

Solidariteit Helpende Hand

Helpende Hand se visie

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. Nagenoeg 80% van ons tyd en bronne word bestee aan die voorkoming van armoede terwyl die ander 20% tussen die verligting van armoede en die verbreking van die armoedekringloop verdeel word.