Cause Index

Sue-ann de Wet

AfriForum is ʼn nieregeringsorganisasie, geregistreer as ʼn maatskappy sonder winsoogmerk, met die doel om minderhede se regte te beskerm. Hoewel die organisasie op die internasionaal erkende beginsel van minderheidsbeskerming funksioneer, het AfriForum ʼn spesifieke fokus op die regte van Afrikaners as ʼn gemeenskap aan die suidpunt van Afrika. Lidmaatskap is egter nie eksklusief nie en enige persoon wat hom met die inhoud van AfriForum se Burgerregtemanifes vereenselwig, kan aansluit.